Close Encounters of the Third Kind

Close Encounters of the Third Kind
Regisseur Steven Spielberg
Produksieleier Julia Phillips
Michael Phillips
Clark L. Paylow
Draaiboek Steven Spielberg
Met Richard Dreyfuss
Teri Garr
Melinda Dillon
François Truffaut
Musiek deur John Williams
Kinematografie Vilmos Zsigmond
Redigeerder Michael Kahn
Ateljee EMI Films
Verspreider Columbia Pictures
Uitgereik 16 November 1977
Speeltyd 137 minute
Land Verenigde State
Taal Engels
Begroting $ 19 400 000
Bruto wins $ 303 788 635
IMDb-profiel

Close Encounters of the Third Kind is ’n Amerikaanse rolprent wat in 1977 deur Steven Spielberg vervaardig is. Dit handel oor wesens van ’n ander deel van die heelal wat die aarde besoek.[1]

Die fliek is vir agt Academy Awards genomineer en wen die prys vir beste kinematografie. Frank E. Warner kry ook 'n spesiale prestasie-toekenning vir die fliek se klankeffekte. Daarbenewens het die film elf ander pryse ingepalm, waaronder 'n Grammy vir John Williams se musiek, 'n Bafta vir beste produksieontwerp, en 'n Saturn Award vir beste scenario, beste regie en beste musiek.

Die fliek is in 2007 in die Amerikaanse National Film Registry opgeneem.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search